Guest book


Reina

My second time surpassed the first! Just love coming here, it is such a special place.



Penny and Piers

We are so privileged to have spent this exquisite week with you both. We have been so indulged and we hope to be back again some time. Thank you!



Annalie en Daniela

Baie dankie vir 'n onvergeetlike week. Ons gaan la Creuzette nooit vergeet!



Carole, Lu and Zara-Lee

la Creuzette always leaves one speechless!!! There is just nothing like it. A DREAM holiday and now Zara-Lee believes that she is a princess...



Lallie

'n Stukkie hemel op aarde - dis wat julle hier by la Creuzette geskep het. Ek neem 'n hart vol inspirasie en menslikheid van julle af terug. BAIE DANKIE vir hierdie heerlike voorreg



Elta

Wat 'n wereld het hierdie week vir ons oopgegaan - saam met 2 talentvolle en baie spesiale mense! Dankie vir alle moeite en bederf Hardy en Louis. Hierdie memories bêre ons diep met die mooiste fotos vir die onthou...



Daniela

Hoe kan ons genoeg dankie sê vir hierdie groot bederf? Mag daar branders vol seen onder die groot bome op julle neerdaal...



Hetta

Dit was 'n wonderlike week - die hartstog en onvoorwaardelike gasvryhied is onvergeetlik!



Theo en Elize

Uit die boonste rakke. Dit kan nie beter nie!



Marius

Julle twee is ONGELOOFLIK. Ek stap heir weg met nuwe inspirasie.



Boet en Avril

ONVERGEETLIK



Jonita

Daar is nie genoeg byvoelike naamwoorde om die week se ervaring te beskryf nie! Twee gashere wat enige iemand kan inpireer...



Chris

Reynaldo het 'n gedig van George Sand getoonset wat julle twee en la Creuzette beskryf:- MAGNIFIQUE!!!



Loma

The best week of my life!



Victor and Janine

Life's real treasures are the experiences that transport us to other worlds...Thank you, Louis and Hardy for creating this world



Ceri

Exquisite food for body and soul. Cannot wait to be back...



Maryke

Wat 'n hemelse ervaring - soveel meer as wat mens kan verwag! Ek is geinspireer op meer as een vlak...



Mof en Reinette

Wat 'n wonderlike week - volgepak met wonderlike kos, wyn en plesier.



Niel en Nelia

Weereens 'n WONDERLIKE week (Ons derde keer...!)



Neno en Nellie

Die kos, die mense...wat 'n wonderlike ervaring. Wat 'n voorreg om 'n deel van julle bestaan te kon deel



Amanda

FEESTELIKE FRANKRYK is al sy volheid en glorie. Baie dankie vir 'n verruklike week!



Trix

Julle om-arm mense onvoorwaardelik...Onvergeetlik!



Lauren

This was the BEST food we have EVER eaten. And the best (and most challenging) art course. Thank you for educating us in the finer things of life...



Mark

I hoped it would be good, but I had NO IDEA just how good it would actually be. Thank you for one of the best weeks of my life.



John and Linda

You filled our hearts with joy which is completely contagious. You have both been gifted with being custodians of beauty in every way - inside and out. Thank you for sharing your magnificent home and for sharing your artistic and culinary gifts with us. It has been a delight. BRAVO!



Boetie and Sharon

Duisend dankies vir 'n fantastiese week. Every day another gastronomic adventure.



Piet

Sublime! Wat meer kan ek sê? Julle is fantastiese mense.



Annalie

Life is about living - la Creuzette is living beyond boundries...



Wilna

Woorde ontbreek om te beskryf hoe ongelooflik baie ek hierdie week geniet het.



Linda

Kindness, fun and creativity in abolute abundance. An experience NEVER to be forgotten.



Peter and Susan

Many thanks for a wonderful taste and feel of the real France



Ruth

ONGELOOFLIK! 'n Wonderlike fees wat ons elke oomblik geniet het



Anna

What a wonderful week - making new friends, the cultural and cooking experiences and to crown it all:- meeting Louis and Hardy...



Adri

'n Besonderse week. Elke dag iets om te onthou en te koester



Marlen en Corrie

ELKE dag was 'n ongelooflike en onvergeetlike ervaring. 'n WARE FEES!



Peter and Tracy

A FANTASTIC experience



Retha

ONGELOOFLIKE week wat alle verwagtinge ver oortref het!



Janette

SKITTEREND!



Ninon

You have overwhelmed me...



Jaqui

Inspiration, fascination, awaking the senses. La Creuzette is a haven. My fourth visit, but as superb as the first.



Sandy and Rudolphe

La Creuzette and all it stands for (including Louis and Hardy) are forever imbedded in our hearts. Cannot wait to come back...



Carl and Annette

This week will always be the 'time capsule' that turned our lives in a new direction.



Carole

A life-changing experience...



Robert

A Memorable week with the PERFECT hosts.